Ons soos Goud Behandel

Ons wil net baie dankie se ann Dr. Webster by Busamed Hopsitaal, ons seuntjie was al so lank in die Hospitaal gewees dat hulle hom op sy naam al ken. Dr Webster en die personeel het ons soos goud behandel en ons gerus gestel dat alles goed sal gaan. Baie Dankie. 

You may also be interested in: