Baie Dankie

Ek was opgeneem in die Sjirurgiese Saal op 11 Julie 2015 vir artroskopie vir my linker knie. Die diens en versorging was van hoe gehalte. Baie dankie.

You may also be interested in: