Skip to content
Back to Patient Stories

Geagte Heer

January 22, 2019

Geagte Heer - featured image

Geagte heer. Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om die personeel en bestuur van Busamed, namens my vrou en myself opreg te bedank en ons waardering uit te spreek vir julle uiters puik diens sover. My vrou is nog steeds in die Mediese saal. Ons spreek oor julle uit net alles van die beste op julle pad vorentoe. Die uiters hoe gehalte diens wat julle tans bied kan alleenlik bydra tot n pad van sukses vorentoe!